Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die Here vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en al die nasies sal daarheen toestroom.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2

Kyk Jesaja 2:2 in konteks