Waarom is dan hierdie volk, Jerusalem, afkerig met ’n aanhoudende afkerigheid? Hulle hou vas aan bedrog, hulle weier om terug te keer.