Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Huil, o Hesbon, want Ai is verwoes; skreeu, o dogters van Rabba! Omgord julle met rouklere, hef ’n rouklag aan en swerf rond tussen die klipmure; want Milkom sal in ballingskap gaan, sy priesters en sy vorste almal saam.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:3 in konteks