Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, kyk, daar kom dae, spreek die Here, dat Ek teen Rabba van die kinders van Ammon oorlogsgeskreeu sal laat hoor, en dit sal word ’n woeste puinhoop, en sy onderhorige plekke sal met vuur verbrand word; dan sal Israel die wat hom in besit geneem het, in besit neem, sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:2 in konteks