Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want so sê die Here: Kyk, hulle wat eintlik die beker nie moes drink nie, moet sekerlik drink; en jy, sou jy heeltemal ongestraf bly? Jy sal nie ongestraf bly nie, maar sekerlik drink.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:12 in konteks