Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En toe hy nog nie omgedraai het nie, sê hy: Gaan dan terug na Gedálja, die seun van Ahíkam, die seun van Safan, wat die koning van Babel oor die stede van Juda aangestel het, en woon by hom onder die volk, of gaan waar dit ook al reg is in jou oë om te gaan. Daarop het die owerste van die lyfwag vir hom padkos en ’n geskenk gegee, en hom laat gaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:5 in konteks