Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nou dan, kyk, ek ontslaan jou vandag uit die kettings wat aan jou hande is; as dit goed is in jou oë om saam met my na Babel te gaan — kom, en ek sal my oog oor jou hou; maar as dit verkeerd is in jou oë om saam met my na Babel te kom, laat dit staan. Kyk, die hele land lê vir jou oop; waar dit goed en reg is in jou oë om te gaan, gaan daarheen.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:4 in konteks