Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 40:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Maar Gedálja, die seun van Ahíkam, het vir Jóhanan, die seun van Karéag gesê: Doen hierdie ding nie, want jy spreek onwaarheid van Ismael.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 40

Kyk Jeremia 40:16 in konteks