Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Besny julle vir die Here en verwyder die onbesnedenheid van julle hart, manne van Juda en inwoners van Jerusalem, dat my grimmigheid nie soos ’n vuur uitgaan en brand sonder dat iemand kan blus nie, weens die boosheid van julle handelinge.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:4 in konteks