Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:32 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Jeremia ’n ander rol geneem en dit aan die skrywer Barug, die seun van Nería, gegee; en hy het daarop uit die mond van Jeremia geskrywe al die woorde van die boek wat Jójakim, die koning van Juda, met vuur verbrand het; en nog baie dergelike woorde is daaraan toegevoeg.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:32 in konteks