Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy dan, wees nie bevrees nie, o my kneg Jakob, spreek die Here; en wees nie verskrik nie, o Israel! Want kyk, Ek verlos jou uit ver plekke en jou nageslag uit die land van hulle gevangenskap; en Jakob sal terugkom en stil en gerus wees sonder dat iemand hom skrikmaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30

Kyk Jeremia 30:10 in konteks