Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as julle vermenigvuldig en vrugbaar word in die land in dié dae, spreek die Here, dan sal hulle nie meer sê: Die verbondsark van die Here nie. Ook sal dit in die hart nie opkom nie, en hulle sal daaraan nie dink en dit nie soek nie, en dit sal nie weer gemaak word nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:16 in konteks