Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

EN in dié jaar, in die begin van die regering van Sedekía, die koning van Juda, in die vierde jaar, in die vyfde maand, het Hanánja, die seun van Assur, die profeet, wat uit Gíbeon afkomstig was, met my gespreek in die huis van die Here in teenwoordigheid van die priesters en van die hele volk en gesê:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:1 in konteks