Ou Testament

Nuwe Testament

Hoséa 9:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Hulle sal vir die Here geen wyn uitgiet nie, en hulle slagoffers sal vir Hom nie welgevallig wees nie; soos tranebrood sal hulle spys vir hulle wees. Almal wat daarvan eet, word verontreinig; want hulle brood is vir hulleself: dit sal nie in die huis van die Here kom nie.

Lees volledige hoofstuk Hoséa 9

Kyk Hoséa 9:4 in konteks