Ou Testament

Nuwe Testament

Hoséa 1:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Nogtans sal die getal van die kinders van Israel wees soos die sand van die see, wat nie gemeet en nie getel kan word nie; en in plaas dat aan hulle gesê word: Julle is nie my volk nie — sal aan hulle gesê word: Julle is kinders van die lewende God.

Lees volledige hoofstuk Hoséa 1

Kyk Hoséa 1:10 in konteks