Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 47:1-3 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAAROP het Josef gekom en aan Farao vertel en gesê: My vader en my broers en hulle kleinvee en beeste en alles wat hulle besit, het gekom uit die land Kanaän, en daar is hulle nou in die land Gosen.

2. En hy het uit die getal van sy broers vyf man saamgeneem en hulle aan Farao voorgestel.

3. Toe sê Farao aan sy broers: Wat is julle nering? En hulle antwoord Farao: U dienaars is herders van kleinvee, ons sowel as ons vaders.

Lees volledige hoofstuk Génesis 47