Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 47:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Verder sê hulle vir Farao: Ons het gekom om as vreemdelinge in die land te vertoef, want daar is geen weiding vir die kleinvee van u dienaars nie, omdat die hongersnood in die land Kanaän swaar is. Laat u dienaars dan nou tog in die land Gosen woon.

Lees volledige hoofstuk Génesis 47

Kyk Génesis 47:4 in konteks