Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 36:18 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die seuns van Oholibáma, die vrou van Esau: die stamhoof Jehus, die stamhoof Jáelam, die stamhoof Korag. Dit is die stamhoofde van Oholibáma, die dogter van Ana, die vrou van Esau.

Lees volledige hoofstuk Génesis 36

Kyk Génesis 36:18 in konteks