Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 36:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En dit is die seuns van Réhuel, die seun van Esau: die stamhoof Nahat, die stamhoof Serag, die stamhoof Samma, die stamhoof Missa. Dit is die stamhoofde van Réhuel in die land Edom. Dit is die seuns van Basmat, die vrou van Esau.

Lees volledige hoofstuk Génesis 36

Kyk Génesis 36:17 in konteks