Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 25:26 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En daarna is sy broer gebore, terwyl sy hand die hakskeen van Esau vashou. Daarom het hulle hom Jakob genoem. En Isak was sestig jaar oud by hulle geboorte.

Lees volledige hoofstuk Génesis 25

Kyk Génesis 25:26 in konteks