Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 20:7 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gee dan nou die man se vrou terug, want hy is ’n profeet; en hy sal vir jou bid, dat jy kan lewe. Maar as jy haar nie teruggee nie, weet dan dat jy sekerlik sal sterwe, jy en almal wat aan jou behoort.

Lees volledige hoofstuk Génesis 20

Kyk Génesis 20:7 in konteks