Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 20:6 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarop antwoord God hom in die droom: Ek weet ook dat jy dit in die onskuld van jou hart gedoen het, en Ek self het jou daarvan teruggehou om nie teen My te sondig nie. Daarom het Ek jou nie toegelaat om haar aan te raak nie.

Lees volledige hoofstuk Génesis 20

Kyk Génesis 20:6 in konteks