Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 18:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe hy sy oë opslaan en kyk, staan daar drie manne voor hom. En toe hy hulle sien, loop hy hulle tegemoet van die ingang van die tent af en buig hom na die aarde toe.

Lees volledige hoofstuk Génesis 18

Kyk Génesis 18:2 in konteks