Ou Testament

Nuwe Testament

Génesis 18:1-4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

1. DAARNA het die Here aan hom verskyn by die terpentynbome van Mamre terwyl hy by die ingang van die tent sit op die warmste van die dag.

2. Toe hy sy oë opslaan en kyk, staan daar drie manne voor hom. En toe hy hulle sien, loop hy hulle tegemoet van die ingang van die tent af en buig hom na die aarde toe.

3. En hy sê: My heer, as ek nou genade in u oë gevind het, gaan dan tog nie by u kneg verby nie.

4. Laat hulle tog ’n bietjie water bring, en was u voete, en lê en rus onder die boom.

Lees volledige hoofstuk Génesis 18