Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 7:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So spreek die Here: Hieraan sal jy weet dat Ek die Here is. Kyk, ek sal met die staf wat in my hand is, op die water slaan wat in die Nyl is, en dit sal in bloed verander word.

Lees volledige hoofstuk Exodus 7

Kyk Exodus 7:17 in konteks