Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 7:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

en sê vir hom: Die Here, die God van die Hebreërs, het my na u gestuur met die boodskap: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien in die woestyn. Maar kyk, u het tot nou toe nie geluister nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 7

Kyk Exodus 7:16 in konteks