Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 29:22 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En neem van die ram die vet en die vetstert, ook die vet wat oor die binnegoed is, en die lap aan die lewer en die twee niere met die vet wat daaraan is, en die regterboud — want dit is ’n wydingsram —

Lees volledige hoofstuk Exodus 29

Kyk Exodus 29:22 in konteks