Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 28:30 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Jy moet ook in die borstas van beslissing die Urim en die Tummim sit, dat hulle op die hart van Aäron kan wees as hy voor die aangesig van die Here ingaan. So moet Aäron dan die beslissing van die kinders van Israel gedurigdeur op sy hart dra voor die aangesig van die Here.

Lees volledige hoofstuk Exodus 28

Kyk Exodus 28:30 in konteks