Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 28:29 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

So moet Aäron dan die name van die kinders van Israel in die borstas van beslissing op sy hart dra as hy in die heiligdom ingaan, om hulle in gedagtenis te bring voor die aangesig van die Here gedurigdeur.

Lees volledige hoofstuk Exodus 28

Kyk Exodus 28:29 in konteks