Nadat sy dit oopgemaak het, sien sy die kind, en kyk, dit was ’n seuntjie wat huil! En sy het hom jammer gekry en gesê: Dit is een van die kinders van die Hebreërs.