Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 2:5 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Farao se dogter het na die Nyl afgegaan om ’n bad te neem, terwyl haar diensmeisies aan die kant van die Nyl heen en weer geloop het. Toe sien sy die mandjie tussen die riete en stuur haar slavin en laat dit haal.

Lees volledige hoofstuk Exodus 2

Kyk Exodus 2:5 in konteks