Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 13:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Want toe Farao swarigheid gemaak het om ons te laat trek, het die Here al die eersgeborenes in Egipteland gedood, van die eersgeborene van die mense af tot die eersgeborene van die diere toe. Daarom offer ek aan die Here alles wat die moederskoot open wat manlik is; maar al die eersgeborenes van my seuns koop ek los.

Lees volledige hoofstuk Exodus 13

Kyk Exodus 13:15 in konteks