En as jou seun jou later vra en sê: Wat beteken dit? dan moet jy hom antwoord: Die Here het ons deur ’n sterke hand uit Egipte, uit die slawehuis, uitgelei.