Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 11:8 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Dan sal al hierdie dienaars van u na my toe afkom en voor my neerbuig en sê: Trek uit, jy en die hele volk wat jou volg. En daarna sal ek uittrek. Toe het hy van Farao af weggegaan in gloeiende toorn.

Lees volledige hoofstuk Exodus 11

Kyk Exodus 11:8 in konteks