Ou Testament

Nuwe Testament

Exodus 11:10 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En Moses en Aäron het al hierdie wonders voor Farao gedoen. Maar die Here het Farao se hart verhard, sodat hy die kinders van Israel nie uit sy land laat trek het nie.

Lees volledige hoofstuk Exodus 11

Kyk Exodus 11:10 in konteks