Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 5:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe sê sy vrou Seres en al sy vriende vir hom: Laat hulle ’n galg van vyftig el hoog maak, en sê môre vroeg aan die koning dat hulle Mórdegai daaraan moet ophang; gaan dan vrolik saam met die koning na die maaltyd. Dié woord het Haman geval, en hy het die galg laat maak.

Lees volledige hoofstuk Ester 5

Kyk Ester 5:14 in konteks