Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:4-16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

4. van die kinders van Pahat-Moab: Eljehóënai, die seun van Serágja, en saam met hom tweehonderd manspersone;

5. van die kinders van Sattu: Segánja, die seun van Jahásiël, en saam met hom driehonderd manspersone;

6. en van die kinders van Adin: Ebed, die seun van Jónatan, en saam met hom vyftig manspersone;

7. en van die kinders van Elam: Jesaja, die seun van Atálja, en saam met hom sewentig manspersone;

8. en van die kinders van Sefátja: Sebádja, die seun van Mígael, en saam met hom tagtig manspersone;

9. van die kinders van Joab: Obádja, die seun van Jéhiël, en saam met hom tweehonderd-en-agttien manspersone;

10. en van die kinders van Bani: Selómit, die seun van Josífja, en saam met hom honderd-en-sestig manspersone;

11. en van die kinders van Bébai: Sagaría, die seun van Bébai, en saam met hom agt-en-twintig manspersone;

12. en van die kinders van Asgad: Jóhanan, die seun van Hakkátan, en saam met hom honderd-en-tien manspersone;

13. en van die kinders van Adoníkam wat later gekom het, en dit was hulle name: Elifélet, Jeï-el en Semája, en saam met hulle sestig manspersone;

14. en van die kinders van Bigwai: Útai en Sabbud, en saam met hom sewentig manspersone.

15. En ek het hulle versamel by die rivier wat na Áhawa loop, en ons het daar drie dae laer opgeslaan; en ek het op die volk en die priesters ag gegee, maar van die kinders van Levi daar nie aangetref nie.

16. Daarom het ek Eliëser, Áriël, Semája en Élnatan en Jarib en Élnatan en Natan en Sagaría en Mesúllam, die hoofde, en Jójarib en Élnatan, die leraars, gestuur

Lees volledige hoofstuk Esra 8