Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 8:15 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En ek het hulle versamel by die rivier wat na Áhawa loop, en ons het daar drie dae laer opgeslaan; en ek het op die volk en die priesters ag gegee, maar van die kinders van Levi daar nie aangetref nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 8

Kyk Esra 8:15 in konteks