Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:2 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het Serubbábel, die seun van Seáltiël, en Jésua, die seun van Jósadak, klaargemaak, en hulle het begin om die huis van God wat in Jerusalem was, te bou, en saam met hulle was die profete van God wat hulle ondersteun het.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:2 in konteks