Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:1 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

MAAR Haggai, die profeet, en Sagaría, die seun van Iddo, die profete, het vir die Jode wat in Juda en Jerusalem was, geprofeteer in die Naam van die God van Israel wat oor hulle was.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:1 in konteks