Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:17 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As die koning dit nou goedvind, laat dan nagesoek word in die skathuis van die koning daar in Babel, of dit so is dat deur koning Kores bevel gegee is om hierdie huis van God in Jerusalem te bou; en mag die koning sy beslissing hieroor aan ons stuur.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:17 in konteks