Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:16 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Toe het hierdie Sésbassar gekom, hy het die fondamente van die huis van God in Jerusalem gelê, en van toe af tot nou toe is daar gebou, maar dit is nog nie voltooi nie.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:16 in konteks