Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 8:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En sewentig manne uit die oudstes van die huis van Israel het daarvoor gestaan, en Jaäsánja, die seun van Safan, onder hulle; en elkeen het sy wierookpan in sy hand gehad, en die geur van die wolk van reukwerk het opgegaan.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 8

Kyk Eségiël 8:11 in konteks