Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 5:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

’n Derde deel van jou sal aan die pes sterwe en deur hongersnood in jou omkom; en ’n derde deel sal deur die swaard rondom jou val; en ’n derde deel sal Ek na al die windstreke verstrooi, en Ek sal ’n swaard agter hulle uittrek.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 5

Kyk Eségiël 5:12 in konteks