Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 5:11 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Daarom, so waar as Ek leef, spreek die Here Here, gewis, omdat jy my heiligdom verontreinig het met al jou verfoeisels en met al jou gruwels, sal Ék My ook onttrek; my oog sal nie verskoon nie, en Ék sal ook nie spaar nie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 5

Kyk Eségiël 5:11 in konteks