Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 46:12 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En as die vors ’n vrywillige offer gereedmaak, ’n brandoffer of dankoffers as vrywillige offer aan die Here, dan moet hulle vir hom die poort oopmaak wat na die ooste kyk; en hy moet sy brandoffer en sy dankoffers berei soos hy op die sabbatdag doen; en as hy uitgaan, moet hulle die poort sluit nadat hy uitgegaan het.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 46

Kyk Eségiël 46:12 in konteks