Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 45:25 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

In die sewende maand, op die vyftiende dag van die maand, moet hy op die fees dieselfde offers gereedmaak gedurende die sewe dae: dieselfde sondoffer, dieselfde brandoffer en dieselfde spysoffer en dieselfde olie.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 45

Kyk Eségiël 45:25 in konteks