Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 45:19 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

En die priester moet van die bloed van die sondoffer neem en dit aan die deurposte van die huis stryk en aan die vier hoeke van die omlysting van die altaar en aan die deurposte van die poort van die binneste voorhof.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 45

Kyk Eségiël 45:19 in konteks