Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 42:14 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

As die priesters ingaan, dan mag hulle nie uit die heiligdom uitgaan na die buitenste voorhof nie, maar daar moet hulle hul klere neersit waarin hulle diens gedoen het; want dié is heilig; hulle moet ander klere aantrek en dan nader kom na die ruimte wat vir die volk bestem is.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 42

Kyk Eségiël 42:14 in konteks