Ou Testament

Nuwe Testament

Eségiël 4:4 Afrikaans 1933-1953 (AFR53)

Gaan lê ook op jou linkerkant, en sit daarop die ongeregtigheid van die huis van Israel; volgens die getal dae dat jy daarop lê, moet jy hulle ongeregtigheid dra.

Lees volledige hoofstuk Eségiël 4

Kyk Eségiël 4:4 in konteks